News

Retired General on trial in 2021

Posted in Latest News

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - The trial in which retired top cop Jan Mabula and seven police officers who worked with him in the NW Hawks stand accused of charges of extortion, kidnapping and assault with intent to do grievous bodily harm, will start early next year in the South Gauteng High Court.

Rowers vlug met amper alles

Posted in Latest News

Deur Salomé Kotzé

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Eintlik wil sy net ‘n paar mense bedank, maar Marie van Straaten moet kort-kort diep asemhaal as haar emosies haar wil oorweldig. Die trane sit vlak. Twee gewapende rowers het haar op Vrydag 13 November in haar huis oorval. Sy ril as sy dink aan daardie onbewaakte oomblik in haar kombuis toe die twee sterk arms haar van agter vasgegryp het. Die leerhandskoen oor haar mond. Hulle het haar gesleep-dra na haar kamer en dis hier waar sy gevrees het vir die ergste.

UA-34805051-1 UA-34805051-1