Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Community News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

NOORDWESTER – LICHTENBURG - Dr. André Hattingh en sy span doen weer hier in Lichtenburg aan op 14 Februarie tussen 10 uur en 11 uur by die Kosterpad uitgang vulstasie. Kom ontmoet hom en sy span. Donasies is baie welkom, hulle doen ongelooflike werk.. 
Poging om wêreld rekord te verbeter.
Pediatriese sorg Afrika het die biker-gemeenskap nodig om met die Vyfde Ride – 4- A – Child ‘n wêreld rekord te op te stel.

Op Saterdag die 24 Februarie vra die Pediatriese sorg Afrika alle motorfietsklubs, motorfietsorganisasies en fietsryers in die Wes-, Oos-Kaap en Suid-Afrika om asseblief by dr. André Hattingh aan te sluit in hierdie beplande massiewe fietsrit in formasie vanaf sowat 50 km voor die Caltex Mentors Plaza naby Jeffreysbaai op die N2 na Jeffreysbaai.
Om hierdie wêreldrekord op te stel moet daar ‘n minimum van 4500 motorfietse as een groep in ‘n ongelooflike formasie ry vir die laaste 50km na Jeffreysbaai. Indien dit suksesvol is word die rekord aangemeld by “Record Setters” in die VSA. 
Die rekordpoging sal op verskeie TV-stasies, insluitend Australië, vertoon word.  Vir meer inligting besoek Ride 4 a child.