Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Community News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

NOORDWESTER – LICHTENBURG - Die Beweging vir Christelik-Volkseie Onderwys het tydens ‘n Glansgeleentheid op Saterdagaand 20 Januarie erkenning gegee aan CVO-skole se Graad 12-presteerders. 

Tydens dié geleentheid is CVO-skool Lichtenburg as “Skool van die jaar” aangewys.
Baie geluk met die pragtige prestasie. (V.l.n.r) George Bester (Direkteur van BCVO), Marius Botha (Hoof CVO) en Lucia van Wyk (Uitvoerendehoof BCVO)