Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Latest news
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

NOORDWESTER - LICHTENBURG - Kolonel Willem Bekeer bevestig dat vyf mans tussen die ouderdom van 18 en 31 inhegtenis geneem is vir die brandstigting by Lichtenburg Stadsaal op Dinsdag,  
7 November. Ongeveer 16:00 is daar opgemerk rook borrel uit die gebou. Die Polisie het onmiddellik reageer en die eerste drie verdagtes gearresteer.

Hulle was in besit van elektriese kabels wat uit die Stadsaal gesteel is. Later is nog ‘n verdagte in besit van koperkabels gevind en gearresteer. Die vyfde verdagte was alreeds in hegtenis vir die besit van koperkabels en is positief met die ander vier verbind. Bekeer bedank almal wat ‘n baie belangrike rol gespeel het, selfs met die blus van die vuur in die gebou.