Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Community News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

BRITS POS – BRITS – Met die kwik wat die week nog so hoog as 38ºC gaan styg, gaan die reën wat moontlik vanaf Saterdagaand verwag word, ‘n aangename lafenis wees.
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens voorspel dat daar tussen Saterdagaand en Dinsdag ongeveer 60mm reën verwag word, met temperature wat heelwat laer is.

Die departement van water en sanitasie in Hartbeespoort het die volgende statistieke van damvlakke, soos op Maandag 23 Oktober gemeet, deurgegee:

Hartbeespoort - 89,2%
Bon Accord - 105,7%
Olifantsnek - 88,9%
Rietvlei - 100,1%
Buffelspoort - 99,3%
Bospoort - 101,4%
Lindleyspoort - 83,3%
Roodeplaat - 100,2%
Koster - 95,9%
Klipvoor - 90,3%
Swartruggens - 83,5%
Vaalkop - 86,2%
Roodekopjes - 90,1%
Molatedi - 53,9%
Madikwe - 47,1%
Mokolo - 94,7%