Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Community News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

BRITS POS - BRITS - Die opgedateerde lys van noodnommers in die omgewing is:
24 uur Sekuriteitsmaatskappye - ADT/ Fidelity: 086 121 2507 / 086 121 2400, Chaka: 078 889 2436; Monitor Net: 086 176 7633, PPS: 012 252 4024.
Ambulans - Provinsiaal: 014 597 6600/1. Brits: 012 250 2222. Ander: HEMS: 082 695 1240, Netcare 911: 082 911 / 082 255 8445. Bakwena Nood: 080 225 9362. ER24: 086 000 4357/079 440 6668.
Brandweer – Brits: 072 741 4560 / 012 250 2222 / 012 250 2127. Harties: 012 305 3333. 

Cipla Geestesgesondheidshulplyn 0800 456 789 
Eskom Kliëntediens: 086 003 7566. 
Gemeenskapspolisiëringforums - Brits Sektor 1 - Jimmy Boshoff: 072 249 6581 en Vernon le Roux: 082 782 3976.
Hospitale - Brits Distrik Hospitaal: 012 381 7000. Mediclinic Brits: 012 252 8000. 
Kinderlyn: 080 005 5555
Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI): 082 990 5961
Polisie - Brits: 012 381 6000 / 012 381 6077 / 012 381 6082 / 060 987 7543.
Hartbeespoort:    012 253 7000 / 012-253 7001 / 012 253 7002 / 060 987 5533.
Mmakau: 012 709 2221.
Mooinooi: 014 574 5000. 
Selfmoordhulplyn 0800 567 567
Verkragting en seksuele misbruik - sms 32211 vir hulp.
Drie van die belangrikste noodnommers is:
Ambulansrespons - 10177. Die nommer kan gebruik word in geval van ‘n mediese noodgeval en mag ook in samewerking met die onderskeie brand- en polisiedepartemente gebruik word.
Mobiele noodgeval - 112. Die nommer kan van enige selfoon in Suid-Afrika geskakel word. Dit sal na ‘n oproepsentrum herlei word en hulle sal nooddienste naaste aan die voorval stuur. So ‘n oproep met ‘n selfoon is gratis, met of sonder lugtyd.
Nasionale Noodnommer - 10111. Die nommer is vir enige noodreaksie benodig en kan van enige plek in Suid-Afrika verkry word. ‘n Oproepsentrum-operateur sal die inkomende oproep beantwoord, al die nodige besonderhede neem en die noodtoestand aan die betrokke reaksie-span toewys om die voorval op te volg. Oproepe vanaf 10111 op ‘n landlyn is gratis, en vanaf ‘n selfoon word normale selfoon tariewe gehef.