Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Latest news
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

BRITS POS – BRITS – Die foto’s vertel die verhaal van die wreedheid waarmee die stel van wild- en veestrikke gepaardgaan. Selfs ‘n dragtige koei se kalf is net so op die misdaadtoneel gelos. Hierdie vleis word aan kopers soos slaghuise in die trust- en informele nedersettings verskaf en sou hulle skuldig pleit, ontvang hulle na bewering slegs minimale boetes of net waarskuwings, waarna hulle weer op vrye voet is om hulle laakbare dade voort te sit. (Foto’s verskaf)

*Brits Pos versoek boere om hierdie sake te registreer en die saaknommers aan Brits Pos te verskaf wat weekliks gepubliseer sal word sodat daar bewyse is van hoeveel sake geregistreer word, hoe lank dit neem vir die ondersoeke om afgehandel te word en die regsproses om voltooi te word tot vonnisoplegging.