Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Latest news
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

BRITS POS – BRITS – HW Botha (18), oud-leerling van Die Hoërskool Wagpos, is tans in die hospoitaal waar hy om sy lewe veg nadat albei sy longe ineengestort het.
Die Botha-familie benodig dringende finansiële hulp, aangesien ‘n deposito van R150 000 nodig is voordat HW die lewensbelangrike operasie kan kry. Daar sal nóg verdere mediese uitgawes na die operasie wees.

Dié onverwagte situasie plaas ’n enorme finansiële las op die gesin en enige donasie sal hoog op prys gestel word.
Daar is ‘n Back a Buddy skakel vir HW geskep en belangstellendes kan die skakel https://www.backabuddy.co.za/.../urgent-medical-support...  klik om ‘n donasie te maak.