Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Latest news
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Erg ontbinde liggame is laat Donderdagmiddag, 4 April naby die Damonsville/Letlhabile-kruising in bosse ontdek. Brigadier Sabata Mokgwabone, SAPD-polisiewoordvoerder Noordwes het bevestig dat sover vasgestel kon word, dit twee onbekende mans is en dat geregtelike doodsondersoeke reeds gelas is,

maar as gevolg van die erge ontbinding en by navraag van ‘n inwoner wat op die grusame toneel was, word verdere ondersoeke deur die SAPD se forensiese-afdeling gedoen om vas te stel of die oorskot moontlik meer as twee liggame is.