Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

School News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

BRITS POS – MOOINOOI - Laerskool Elandskraal in Mooinooi se kultuursterre het behoorlik geskitter tydens die Elies Kultuuraand van 1 November.
Die gehoor is vermaak met die beste sang, dans, voordrag, gimnastiek en drama-items van die jaar. Top kunswerke is uitgestal en die toneelstuk, ‘Spieëltjie-spieëltjie’ geskryf deur Jo-Athne Stemmet, is opgevoer.

Die aand het op ‘n hoogtepunt geëindig met die koor se optrede en die uitdeel van medaljes aan elke deelnemer.