Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

BRITS POS - BRITS - Die finale agt spanne is deur na die kwartfinaal van die Rugby Wêreldbeker wat in Frankryk gespeel word. 
Wallis en Argentinië pak mekaar op Saterdag, 14 Oktober tydens die eerste kwartfinaal-wedstryd, gevolg deur Ierland en Nieu-Seeland.
Sondag, 15 Oktober sê Engeland en Fiji mekaar die stryd aan, waarna die Springbokke die Franse aandurf. 

Die eerste halfeindstryd sal op 20 Oktober gespeel word, terwyl die tweede halfeindstryd op 21 Oktober beslis sal word.