Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Honderde mense het Sondagoggend 04:30 by die Jagkamp Restaurant en Kroeg in die Stokkiesdraai Sentrum, Brits, saamgekom om Dricus du Plessis in sy geveg teen Sean Strickland in Toronto, Kanada te kom ondersteun. Sommige ywerige ondersteuners het sommer deurnag voor die Jagkamp  vir die groot geveg gewag.

Die Britsies het gewys dat daar geen keer aan hul entoesiasme is nie. Daar was luide toejuiging toe Dricus vir Strickland verslaan het en die eerste Suid-Afrikaner geword het wat die UFC-middelgewigtitel gewen het.