Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

BRITS POS – BRITS – Ná ‘n lang vakansie het die gimnaste van Illusions Gimnastiekklub in Brits, onlangs ‘n op-en-wakker gimnastiek-vertoning gelewer.
Volgens die hoofafrigter, Madré Zondagh, was die doel van die vertoning om gimnaste in aksie te kry vir die propvol program wat die jaar voorlê.
“My gimnaste is gemotiveer om, soos verlede jaar, weer groot hoogtes te bereik,”sê Madré.

“Almal is hard besig met voorbereidings om hul merk in die eerste klubkompetisies van die jaar te maak.”
In September vind die Noordwes- en in Oktober die Suid-Afrikaanse-proewe plaas. 
Nuwe lede en belangstellendes is welkom om Madré by 083 235 6140 vir meer inligting oor die klub se oefentyd te skakel.