Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Die jaarlikse prestige gholfdag van Meerhofskool, wat op 27 Oktober, by Magaliespark Gholf-landgoed plaasgevind het, was ‘n reusesukses. Dié gholfdag is een van die skool se belangrikste fondsinsamelingsprojekte en was uitstekend deur besoekers en plaaslike gholf-entoesiaste ondersteun. Die skool bedank almal wat tot die sukses van die dag bygedra het.