Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

BRITS POS – BRITS – Verlede naweek was die eerste kompetisie van die South African National Equestrian Schools Association (SANESA) vir dié jaar en die perderuiters van Laerskool Brits het met hulle perde behoorlik gepronk.
Die Britsies wat tydens die kompetisie, wat by Hartland Equestrian Park plaasgevind het, presteer:


Mia le Roux (1ste en 3de-plekke in 60cm-skouspring), Hanray Botha (2de en 3de- plekke in die ponieklas), 
Karlo Krӓmer (twee 1ste-plekke in 30cm-skouspring) 
en Ewan Krӓmer 
(1ste en 2de-plekke in 50cm-skouspring).