Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

BRITS POS – SANDDRIFT - Laerskool Sanddrift het 15 en 16 Maart ‘n baie suksesvolle Rugbyfees op hulle tuisvelde gehou.
Laerskole het van heinde en verre gekom – Elandskraal, Sannieshof, Koedoeskop en De Kroon het die twee dae saam geniet.

Rugby en goeie sportmangees het oor die velde geheers en toeskouers het die hitte aangedurf om die seuns te ondersteun.
Die skool bedank al die organiseerders, personeel, ouers en ondersteuners wat hierdie geleentheid vir die kinders moontlik gemaak het.