Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

BRITS POS-SANDDRIFT- Huissport atletiek is vir die atlete van Laerskool Sanddrift ‘n hoogtepunt en Vrydag, 19 Januarie was die gees aanvoelbaar en die energie aansteeklik, want elke leerder neem deel en gee hulle beste.

Atlete het deursettingsvermoë getoon en ouers se samewerking in die kombuis en op die veld en die van die personeel het daartoe bygedra dat dit ‘n reuse sukses was.