Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

BRITS POS – BRITS – Die Hoërskool Wagpos se o.16-rugbyspelers het tydens die Blikkies Groenewald Rugbyweek by Sundown Country Estate in Rustenburg, uitstekende spel gelewer en die “regte mense” behoorlik beïndruk.
Die Rugbyweek het vanaf 24 Maart tot 28 Maart plaasgevind en die o.16’s het in al drie hulle wedstryde koning gekraai en hul teenstaanders gewys dié “boertjies is bobaas.”
Wagpos se o.16’s wen Curro Roodeplaat 76-0, Hoërskool Kathu 52-0 en Hoërskool Roodepark 100-0.

Bo en behalwe die reuse oorwinnings, is 19 van Die Hoërskool Wagpos se spelers genomineer vir die 2024 o.16 Ierland Rugbytoer.
Baie geluk aan die volgende spelers: Henco Tolmay, Adriaan Venter, Markus Schramm, Anthony Bezuidenhout, Casper Botha, Wian Botha, Matt Kilian, Hendrik de Jager, Myburgh Hennig, Gerhard Cronje, Renzo Stiglingh, Ivan du Preez, Pieter Steenekamp, Jason Rossouw, Franco von Mollendorff, Killian Kirchner, Stiaan van den Heever, Roelof van Wyk en Robert Burger.