Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Latest news
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Op Vrydag, 19 September, het die spreekwoordelike vreugdevure hoog gebrand by Karlien Park Primary School toe personeel van Rainbow Chicken met groot opgewondenheid die skool besoek het om ‘n nuwe naambord vir die skool te onthul. Freda Ramasodi (onderhoof van Karlien Park Primary School), Johan Bolz (Rainbow Chicken) Muneeb Omarjee (hoof van Karlien Park Primary School) en Zenda Pick (beheerliggaam) het die vooreg gehad om die bord te onthul. Mnr Omarjee het die dag opgesom met dié woorde: “ Deur te gee, ontvang ons ook.” Lees meer oor dié geleentheid in hierdie week se Rustenburg Herald. (Foto: Marise le Roux)