News

Suspected arms dealer nailed for illegal firearms

Posted in Latest News

Klerksdorp Record, Kanana - An operation by the North West Hawks’ Firearm Task Team and SANEB assisted by Klerksdorp TRT led to the arrest of a 32-year-old suspect on Wednesday 17 October in Kanana for the illegal possession of unlicensed firearms and ammunition. The North West Hawks spokesperson, Capt Tlangelani Rikhotso said they raided a house in Kanana following a ti-off alleging that the man residing there is a firearms dealer. 

To read the full story, read page 3 of our 26 October 2018 issue.

Robbed by “estate agents”

Posted in Latest News

Klerksdorp Record, Stilfontein - Do you know these criminals posing as estate agents? The police are looking for two suspects who stopped at a house in Chesterton Street on 3 October, asking if the house was for sale. According to the investigating officer, W/O Dawie Venter, the owner of the house invited them in and said they can have a look round.

To read the full story, read page 5 of our 26 October 2018 issue.

Reuk van die dood sal hul altyd bybly

Posted in Latest News

deur Danie Jacobs

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Intense lyding sonder kos en water en hulp wat ontbreek. Dit is kenmerkend aan die verwoesting na aardbewings in die ontwikkelende wêreld. Ahmed Bham en Morné Kruger van Klerksdorp het al erge verwoesting en lyding gesien en hulle is gewoond aan die reuk van dood, maar dit skok hulle nog elke keer as hulle as deel van die Gift of the Givers se noodspan hulp verleen na aardbewings.

To read the full story, read page 4 of our 26 October 2018 issue.

Mynskag word toegestoot

Posted in Latest News

Klerksdorp Rekord, Orkney - Inwoners van Lourenspark en Orkneypark is verlig noudat dit lyk of die oop ventilasieskag langs die woonbuurte toegestoot word. Adj off Elize Kruger, polisiewoordvoerder op Orkney, het bevestig dat die myn besig is om die terrein voor te berei om die opening na die ventilasieskag toe te maak. Die gewerskaf by die skag het verlede week begin. Johan van Sittert, ‘n inwoner wat ‘n vergadering met die myn en die polisie belê het en ook by die Departement van Minerale en Energie gekla het, het gesê hy is verlig dat die myn uiteindelik besluit het om iets te doen.

To read the full story, read page 4 of our 26 October 2018 issue.

Bome bring weer hoop na Stilfontein

Posted in Latest News

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Die AfriForum-tak in Stilfontein het bome by agt skole en ’n sorgoord geplant as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplant-inisiatief vir die jaar. Op 12 Oktober is bome by Hoërskool Stilfontein, Laerskool PA Theron, Lofdal Christian School en Pinnacle Primary and Secondary Boarding School geplant. 

To read the full story, read page 6 of our 26 October 2018 issue.