News

Vaalrivier: watervlak nog binne perke

Posted in Latest News

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Teen druktyd was sewe sluise oop by die Vaaldam en ekstra sluise is by die Bloemhofdam oopgemaak. “Dié water was teen druktyd nog op pad na Orkney, maar die water behoort nie op te dam nie. Die vlak van die Vaalrivier het erg gestyg met laagwaterbrûe by Parys wat onder water is,”sê Audrey Bierman van die Facebookgroep Storm Report SA.

UA-34805051-1 UA-34805051-1