Latest News

Derde boek gou op die rak

Posted in Latest News

Sidney Gilroy het min bekendstelling nodig onder aanhangers van Afrikaanse misdaadfiksie. Dié gebore Vrystater se kragdadige debuut in 2019 het lesers én resensente laat kennis neem van ‘n nuwe stem in die krimi-uitspansel. Lesers wat nie kan wag vir speursersant Sollie Mthembu se terugkeer nie word binnekort beloon met Vlam wat in Februarie die lig sien.

UA-34820896-1