Latest News

Tieners pronk nog

Posted in Latest News

Klerksdorp Midweek, Pot-chefstroom - Aardklop Pronk Podium semi-finale en finaal vind eerskomende naweek plaas. Die optredes word verfilm by die Atterbury teater, en sal aanlyn uitgesaai word. Pronk Podium bied sedert 2017 ‘n platform vir studente- en tienerteater en 2020 se uitdagings het Pronk Podium nie in sy spore gestuit nie.

UA-34820896-1