Latest News

Bloed verbind mense

Posted in Latest News

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Wêreld-bloedskenkingsdag word op 14 Junie gevier. Dit is ‘n dag waarop daar internasionaal erkenning aan bloedskenkers gegee word. Die tema vir Wêreldbloedskenkerdag vanjaar is “Bloed verbind ons almal”.

UA-34820896-1