Latest News

Karre op Pa’s naweek

Posted in Latest News

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Valentynsdag, Gesinsdag, Moedersdag… genoeg om enige kêrel afgeskeep te laat voel omdat hy maar die gras sny, dak verf, met geweld moet ingryp wanneer mamma nie kans sien vir stout kinders nie en dan kry hy nie eers erkenning daarvoor nie!

UA-34820896-1