-
DA eis polisie-optrede na sinnelose moord
Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Die DA is diep geskok oor die wrede en sinnelose moord op ‘n pa verlede week in Songloed tydens ‘n huisinbraak.
Die voorval het vroegoggend op Vrydag 21 November in Loganstraat gebeur.
Gewapende rowers het na bewering deur ’n venster van een van die slaapkamers binnegekom, die kinders wakker gemaak, die gesin se televisie geëis en toe die pa doodgeskiet.Die rowers het die 54-jarige Matloko Moitshane geskiet voordat hulle met ’n televisiestel en twee selfone gevlug het. Hy het as ‘n verpleegkundige in Klerksdorp Hospitaal gewerk.
Rdl Pieter Swart betuig sy innige meegevoel aan die familie gedurende hierdie ondenkbare tyd van rou, veral aan die kinders wat gedwing is om sulke trauma te aanskou wat geen kind ooit moet verduur nie.
“Hierdie verskriklike voorval is nog ‘n aanduiding van hoe kriminaliteit in Matlosana buite beheer geraak het. Geen gesin moet vrees vir hul veiligheid in hul eie huis nie, en geen gemeenskap moet kwesbaar gelaat word vir toenemend gewelddadige misdaad nie.
“Die DA doen ‘n beroep op die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) om dringend op te tree en te verseker dat diegene wat verantwoordelik is, vinnig aangekeer en aanspreeklik gehou word. Ons doen verder ‘n beroep op die SAPD om sigbare polisiëring te versterk, reaksietye te verbeter en proaktiewe misdaadbestrydingsmaatreëls in ons gemeenskappe te prioritiseer,” sê Swart.
Niemand is nog in hegtenis geneem nie. -
Toys bring joy
Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Bikers Care NW presented a very successful Toys for Joy this past weekend where hundreds of bikers turned up with toys as their entrance fee.
The bikes started a mass ride at Rio Casino from where they moved to Elandsheuwel where they gathered at Bokkies Pub and Braai for fun and games.
Monique West performed some of her popular songs and Santa Clause also made a turn. A mountain of toys were donated. -
Health risks rise due to sewer failures
Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - The Democratic Alliance (DA) in Matlosana has raised concern regarding ongoing sewer failures across the municipality, stating the continuous problems are creating serious health and safety risks for residents.
The party has announced it will formally escalate the matter to the Municipal Manager to ensure accountability.Read more: Health risks rise due to sewer failures









