Latest News

Aanvaar Kansa se uitdaging

Posted in Latest News

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Op vanjaar se Wêreld Kankerdag (4 Februarie) voeg Kansa hul stem by die volgende boodskap wat die wêreldwye gemeenskap uitdra: wie jy ook al is - familie, vriend, kollega, kankeroorwinnaar, leier, gesondheidswerker, student, werknemer of werkgewer - jy beskik oor die vermoë om aktief saam te werk om ‘n kankervrye wêreld te skep.

UA-34820896-1