STELLALANDER-KATHU: Die Burgerregteorganisasie AfriForum se Kathu-tak het die afgelope Donderdag, 8 Augustus die eerste fase van die opknapping van die Hugenotepark-erfenisterrein in die hartjie van Kathu afgeskop.
Hiertydens is die gewelmuur en naambord by die ingang na die terrein in Frikkie Meyerstraat oorgeverf en die klipvoetpad skoonmaak.












