News

Vodacomtoring beskadig

Posted in Home

STELLALANDER-MOTHIBISTAD- Polisie van Mothibistad, Kuruman en Kuruman POP het Saterdag (19 Maart) ‘n klagte van Vodacom ontvang dat mense besig is om aan die Vodacom-toring by Magojaneng buite Mothibistad te peuter.
Die lede het spoedig gereageer en het drie mans tussen die ouderdomme van 29 en 42 inhegtenis geneem.