News

Buffels saai verwoesting

Posted in Home

STELLALANDER-DELAREYVILLE- Boere in die Delareyville-omgewing is siek en sat oor buffels wat glo aan Steyn Snyman van die Plaas Rietpan behoort. Volgens inligting het dié diere sedert Februarie vanjaar reeds vier keer die wildskamp se heining gebreek.