News

Brand lê huis in puin

Posted in Home

STELLALANDER-VRYBURG- Terwyl daar heerlik Sondagmiddag (10 April) gebraai word, ontvang Jasper en Elana van der Westhuizen die oproep dat hulle huis wat hul verhuur in Vrystraat aan die brand is.
Hulle haas hul daarheen en vind die Vryburg Brandweer is gelukkig reeds op die toneel, onder leiding van Conrad Fouche.