Diere behaal goeie pryse op Bonsmara produksieveiling
STELLALANDER- VRYBURG - Die produksieveiling van Tigane Bonsmara wat op 10 Februarie op die plaas Goedvooruitzight in die Hartebeesfonteinomgewing deur Noordkaap Lewendehawe aangebied is, het goeie pryse behaal.