• Bride of the year competition

News

Fireworks: Beware!

Posted in Latest News

RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - In the light of the approaching festive season residents are advised to note the following with regards to the use of fireworks in residential areas: A complete list of offences relating to the use of fireworks is available at the Rustenburg SAPS.
To read the full story, read our 20 December 2019 issue.

Jong pa sterf as held in vloedwatertragedie

Posted in Latest News

RUSTENBURG HERALD - HARTBEESPOORT - Vir 'n jong paartjie wat enkele ure gelede hul sewejarige dogtertjie by die OR Tambo-lughawe net buite Johannesburg gaan aflaai het om vir haar ouma in Nieu-Seeland te gaan kuier, het die naweek verlede Sondag kort na 18:00 in 'n nagmerrie geëindig toe die paartjie se motor op 'n laagwaterbruggie suid van Hartbeespoortdam deur vloedwater meegesleur is en slegs die ma (Lisa le Roux) 'n waterdood ontkom het.
To read the full story, read our 20 December 2019 issue.

Safer festive season operations yield results

Posted in Latest News

RUSTENBURG HERALD- RUSTENBURG- As part of ensuring that citizens and tourists in the province are safe and protected during the festive season, 119 suspects were nabbed for various offences through the Safer Festive Season operations conducted jointly with other law enforcement agencies between Friday (13 December) and Monday (16 December).
To read the full story, read our 20 December 2019 issue.

Armed robbery at the Waterfall Mall

Posted in Latest News

RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - A jewellery store was robbed by five armed men on Friday afternoon (6 December). The robbers, according to Sergeant Ofentse Mokgadi, police spokesperson in Rustenburg fled the scene with Jewellery to an estimated value of over two million Rands.
To read the full story, read our 13 December 2019 issue.

Nuutste oor Bek-en-klouseer

Posted in Latest News

RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - Die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) ondersteun die uiters drastiese voorkomingsmaatreëls vir bek-en-klouseer deur ‘n tydelike verbod te plaas op, onder andere, veilings en skoue van gesplete hoefdiere soos afgekondig in die Staatskoerant van 4 Desember.
To read the full story, read our 13 December 2019 issue.

Cradock-boere huil van blydskap en hoop - Droogtehulp SA ‘n reusesukses

Posted in Latest News

RUSTENBURG HERALD - CRADOCK - Tonele van blydskap, trane en verligting het hulle verlede Donderdag in Cradock in die droogegeteisterde Noord-Kaap afgespeel toe 'n konvooi van nagenoeg 30 vragmotors bygestaan deur dosyne bakkies met sleepwaens en begeleiding deur die nasionale verkeerspolisie na 'n opwindende dag-en-'n-half op die pad in die historiese Oos-Kaapse dorpie aangekom het.
To read the full story, read our 13 December 2019 issue.