-
RLM public participation meeting - “Hope is gone”
RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - On Thursday, 6 March, a public participation meeting was held in the Old Town Hall to discuss and address service delivery concerns within Rustenburg.
The meeting was attended by residents from Wards 14, 15, 16, 17, 18, 42 and 43, staff of Rustenburg Local Municipality (RLM) and Ward Councillors.
The meeting, unfortunately very poorly attended, included an annual report (2023/2024) on items such as financial and service delivery performance.
-
Solidariteit begin met regsaksie teen regering
RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - Solidariteit se regspan het ‘n regsaanmaning aan die minister van handel, nywerheid en mededinging, Parks Tau, gestuur waarin die onwettige en diskriminerende aard van die beplande R100 miljard-rasfonds uitgewys word. Deur hierdie regsproses verskerp Solidariteit sy teenstand teen dié beplande rasfonds, wat aan al die eienskappe van nóg ‘n verrykingskema vir die politieke elite voldoen, en wat nie deur ‘n administrasie wat tans ‘n begrotingskrisis in die gesig staar, bekostig kan word nie.
-
Twee inwoners gewond in nadraai van transitorooftog
RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - Sosiale media het op Maandagaand, 10 Maart, omstreeks 18:30 begin gons nadat skote en ontploffings in die omgewing van Oos-Einde gehoor is.
Foto’s en video’s het kort voor lank begin versprei van ‘n voertuig wat in ligte laaie op die R510 dubbelpad gestaan het, aangrensend aan Benedenstraat, naby aan die Oos-Einde plaaslike moskee. ‘n Paar meter voor die brandende voertuig, het ‘n geldwa wawyd oopgestaan wat gedui het op ‘n transitorooftog.