Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Home
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

  • Pa op die herstelpad na skietery

    16 Januarie 2026

    Deur Danie Jacobs

    Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Die meeste mense vier die koms van ‘n nuwe jaar met ‘n partytjie en joligheid. 

    ‘n Gesin van die stad het 2026 ingegaan met die klank van geweerskote in hul ore en die vrees dat die pa van die huis dalk kan sterf. Donovan Hayes se verhaal speel homself sedert Nuwejaarsdag op sosiale media af en het mense regoor die land aangegryp. 

    Hy is sedert die skietery op Oujaar by sy huis in Leemhuisstraat uit die hospitaal ontslaan. Klerksdorp Rekord het op Dinsdag 13 Januarie met hom en sy vrou, Claudette, gesels. 

     

     

     

     

     
  • Suburbs plagued by power cuts

    16 January 2026

    Klerksdorp Record, Klerksdorp - The city’s northern suburbs are suffering from continuous power cuts leaving residents fuming. 

    Inge Wilken, DA Cllr of Ward 39, said residents and businesses are now paying the price for poor governance, and years of neglect.

    “These areas are plagued by recurring and prolonged power outages. The consequences are far-reaching, disrupting economic activity, harming businesses and placing households, frail-care facilities, and vulnerable residents at risk due to an unreliable electricity supply,” she said.

     
  • Uitlander nog agter tralies na moord op tiener

    16 Januarie 2026

    Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Die Pakistani wat daarvan beskuldig word dat hy ‘n tienermeisie vermoor het, is steeds agter tralies.

    Ahmad Zeeshan (38) is onwettig in Suid-Afrika. Klerksdorp Rekord het verder verneem dat behalwe vir moord, nog klagtes van statutêre verkragting hom waarskynlik in die gesig sal staar. Daar is bewerings dat hy reeds van vroeg verlede jaar af in ‘n seksuele verhouding was met Desmonith (Dezzie) Cloete. Sy was toe 15 jaar oud.