Stilfontein se Vlytige Dames het hulle afsluiting en prysuitdeling vir die jaar gehou. Die dames het gespog met hul handewerk. Hanneke Badenhorst, Annette Emdin, Adrie Venter en Jeanne Slabbert het al die pryse opgeraap. Hanneke het pryse gewen vir masjienwerk, hekel en brei, blommerangskikking en vir demonstrasies. Annette het vir klein kuns ‘n prys gewen en Adrie vir bottel en gebak. Jeanne Slabbert het ‘n prys gekry vir gevorderde kuns.
Vlytige dames spog met handewerk
Typography
- Smaller Small Medium Big Bigger
- Default Helvetica Segoe Georgia Times
- Reading Mode










