Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Latest news
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - ‘n Bejaarde vrou het haar eie lewe geneem in Hendrik Potgieterstraat nadat sy ‘n week vantevore met demensie gediagnoseer is.

Lydia le Roux (70) se seun, Mark, is oortuig daarvan dat sy ma haarself verdere lyding wou spaar. Hy woon in ‘n woonstel agter in haar erf en was nie tuis tydens die voorval Donderdagaand 28 November nie. Sy is in die badkamer gevind met ‘n skietwond in haar kop. 

 

Die vuurwapen was in haar hand. 

Volgens kol Adele Myburgh, polisiewoordvoerder, word geen gemene spel vermoed nie. Sy het in die stort gelê.

Mark het aan Klerksdorp Rekord gesê sy ma was ‘n week vantevore in Tshepong Hospitaal opgeneem nadat sy ‘n “demensie episode’’ gehad het. 
“Ek weet sy wou haarself suffering spaar,’’ het hy gesê.

Begrafnisreelings was teen druktyd nog nie bekend nie.

* Suicide Crisis Helpline 0800  567 567.