Latest News

Red drie lewens

Posted in Latest News

Bloedskenkers is lewensredders... Een eenheid bloed kan drie lewens red en Danie Nel van Klerksdorp het onlangs sy 200ste eenheid bloed geskenk. Met winter wat sy tande wys en verkoues en griep wat skenkers in die bed hou, doen die bloeddiens ‘n beroep op gesonde skenkers om te kom skenk. Bloedvoorrade is tans baie laag en diegene met die AB- en O-bloedgroepe word veral benodig. Die diens is in Flamwood Walk geleë.

UA-34820896-1