Latest News

AfriForum vra vrae oor amptenare

Posted in Latest News

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Die burgerregte-organisasie AfriForum is besig om ’n aansoek ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting voor te berei om senior munisipale amptenare se kwalifikasies te bekom en ondersoek in te stel met die doel om swak dienslewering te takel en onbekwame amptenare te verwyder.

UA-34820896-1