Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Community News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

NOORDWESTER – COLIGNY - Vrouens het byeengekom by Coligny biblioteek vir Borskankermaand en die inhandiging van die Kankersakkies vir 2023. 
Tydens die “Bosom Buddy” byeenkoms het die dames lekker gekuier. Henriët van Loggerenberg, die organiseerder van die Kankersakkies kon ook verduidelik hoe dit vesprei word en vir wie dit gegee word.

Dit gaan na vrouens tydens ‘n masektomie. Die projek is in sy agste jaar (2015), ‘n wonderlike projek vir pasiënte en deelnemers. Baie dankies stroom jaarliks in, asook  getuienisse van hoe dit mense se lewens vergemaklik. 905 Sakkies deur 13 vrouens word aan verskeie praktyke gestuur hierdie jaar. Henriët het almal bedank vir hul harde werk, wat ook as ‘n Liefdestaak gesien kan word.