Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Community News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

NOORDWESTER – MAREETSANE - Mareetsane VLU vergadering vind plaas aan huis van gasvrou Danielle Bothma, met ‘n gesellige “high tea”. 
Die vroue het ou koppies en pierings gebring wat hul nie meer gebruik nie en dit is omskep en herwin in pragtige voëlvoerders en koekstaanders. 

Danielle het ook vertel van die Japanese kuns van Kintsugi waar beskadigde koppies, borde en beelde aanmekaar gesit word met goud om hul krake te beklemtoon. Geestelik kan ons ook ons lewenskrake in goud heg en so met nuwe oë na ons herstel kyk.