Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Community News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

NOORDWESTER – LICHTENBURG – Lichtvoetslaanklub het die eerste week in Oktober die Nigramoep vier-dag staproete anderkant Springbok in die Kalahari gaan stap. 
Dit was ‘n baie mooi en nogal moeilike staproete - ‘n Visrivier Canyon in sy kleine.

Stappers het oor rotse, ronde klippe en sand gestap. Dit word baie warm in die canyon en daarom het die stappers in die Schaaprivier afgekoel. Die klub was gelukkig dat daar nog water in die rivier was omdat dit normaalweg droog is.