Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Community News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

NOORDWESTER – LICHTENBURG - Clarks Kwekery is nie net ‘n plante plek nie, alles behalwe. Om deur die pragtige kwekery te stap maak die dag net so kleurvol. Daar is van alles en nog wat. 
Daar is die varsste blomme en ruikers, saailinge om te kies en te keur, hangplante, struike en bome.
En alles wat jy nodig het om tuin te maak en plante en blomme gesond te hou; Te veel om op te noem.

Terwyl dit nou geskenktyd word, is dit net dié plek om te kom soek na die oulikste en anderse geskenkies. Daar is onderwyseridees, kaartjies, die fraaiste beeldjies en muurbehangsels. Ook potte en houers vir elke plant - kom kyk self na die groot verskeidenheid van potte en planthouers. Wil jy jou tuin in ‘n koel lafenis omskep? Een van die elegante waterfonteine is nét wat jy nodig het.
Dit is feestyd en tyd vir Ponsettias in verskeie kleure om jou huis mee te tooi - hier by Clarks Kwekery gedy hulle. 
Kom, maak ‘n tydjie om te kom ontspan en vinnig-vinnig jou kersinkopies te doen in die heerlike koel perseel van Clarks Kwekery. Vriendelike, flinke en vrolike personeel sien uit daarna om kliënte gelukkig te maak. Voorraad is beperk – moet dit nie misloop nie.