Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Die nuutverkose hoofleiers vir 2024 van Laerskool Brits is Woensdag aangekondig. Agter: Divan Werner (hoofseun) en Lida-né Barnard (hoofdogter). Voor: Sias Fourie (onderhoofseun), Rihanica Schutte (onderhoofdogter) en Lianke Nagel (onderhoofdogter).  
Inlas: Johan Möller (onderhoofseun).

Ruan Meyer, ‘n graad 2-leerling van Laerskool De Kroon se kunswerk is by die Brits-kuns-wedstryd uitgestal en hy is met goud beloon vir sy harde werk.

BRITS POS – BRITS - Die AfriForum-tak in Brits het op 22 September agt bome by Laerskool Olienpark geplant ter bewusmaking van Boomplantmaand. 
Elke graad, asook die onderwysers, het die geleentheid gehad om saam ’n boom te plant. Daar is vier olienhoutbome, twee vaderlandswilgerbome en twee wildepruimbome aangeplant.

Read more …Plant ‘n boom
Page 2 of 2