770 g baba veg moedig voort

deur Salomé Kotzé

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Sy weeg dalk net bietjie meer as een en ‘n halwe blok margarien, maar die piepklein Katelyn Smith se veggees hou haar ouers staande.

Get Klerksdorp Midweek for free

Klerksdorp Record, Klerksdorp - Readers are used to get the Midweek Record in their postboxes but the new year brought some change and from this week the newspaper will be handed out at intersections. It can also be picked up at various supermarkets.

Sassa says: “Get a pin”

Klerksdorp Record, Klerksdorp - All Sassa social grant beneficiaries below the age of 60, excluding disabled grant recipients and those using fingerprints when withdrawing their grants at retail stores, must get a Personal Identification Number (pin).

Ruk die stad reg

• Burgemeester se versoek aan administrateur

deur Salomé Kotzé

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - ‘n Administrateur het vandeesweek begin werk om die Matlosana Munisipaliteit se sake in orde te kry.

Woman in court for theft

Klerksdorp Record, Stilfontein - A 31-year-old woman briefly appeared at the Stilfontein Magistrate Court on Friday 9 January on a charge of house breaking and theft.

Belowende sportman been kwyt na ongeluk

deur Aubrey Kruger

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - ‘n Belowende jong sportman van die stad, Dehan Fourie, moet sy sportloopbaan vaarwel roep nadat sy regterbeen sodanig tydens ‘n ongeluk beseer is, dat dit vandeesweek geamputeer is.

Baba verdrink in visdam

deur Aubrey Kruger

Klerksdorp Rekord, Midrand - ‘n Klerksdorpse familie is in rou na die familie se mooi prinsessie van 18-maande, Alice-Rose Maartins, op Vrydag 12 Desember in Midrand verdrink het.