Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Community News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Die stalletjiemark by Pick n Pay hipermark het behoorlik uit sy nate gabars die afgelope naweek.

‘n Veteraanmotorskou saam met die stalletjiemark op Saterdag 30 Maart het al die tuisblyers die afgelope Paasnaweek na die mark gelok. 

Volgens die organiseerder, Thinus van Staden, was daar 16 veteraantrekkers van die twee Gouws-broers en hul vyf seuns, en 56 veteraanmotors te sien. 

Die mark is ook goed ondersteun deur die WTvl Ou Motorklub. Die mark het 45 uitstallers wat hul ware uitgestal het.

Die volgende markte by Pick n Pay hipermark is op 6 en 27 April.