Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Die Orkney & Klerksdorp Diereskuiling is oorstroom - die vyfde keer vanjaar.

“Verlede week het ons boonop ons bakkie verloor. Dit is onophoudelik en net nog kwessies en probleme,” het Diane Jacobs van die skuiling gesê. 

Die skuiling is steeds gesluit omdat hulle nie meer diere kon akkommodeer of diere in nood kon help nie aangesien hulle nie vervoer het nie. 

Vir die diere wat tans in hul sorg is, doen sy ‘n beroep op enige skenking vir kos en komberse en enige hulp. “Die diere is veilig, nat en sommige in die water. Ons probeer net oor die volgende paar dae kom en hoop die weer sal later hierdie week opklaar. Ons gaan nie veel langer oorleef as dit aanhou nie.”

 

 

 

 

Read more …Nood groot by diereskuilings

Klerksdorp Rekord, Hartbeesfontein - ‘n Private teelplaas vir tiere en renosters in Viëtnamese besit buite Hartbeesfontein was verlede week weer in die kollig na ‘n besoek van die DBV.

Dit is ook nie die eerste keer dat die veelbesproke Voi Lodge in die nuus is nie met sover terug as 2013 dat die wildsplaas verbind word met die internasionale handel in renosterhorings en tierbeendere. Met die DBV se besoek aan die plaas op Maandag 24 Maart, het die inspekteurs ‘n tier van kant gemaak wat “ondenkbaar gely’’ het.

 

 

 

Read more …DBV ondersoek tier se lyding

Klerksdorp Rekord, Orkney - Niggies, KykNet se nuwe dramareeks oor die moord op twee tienermeisies in die Vrystaat in 1966, het verlede week begin en kykers was vasgenael voor hul TV’s.

Ethel Nel, ‘n inwoner van Orkney, het ook gekyk. Sy het op Dinsdag 1 April met Klerksdorp Rekord gepraat oor die reeks en haar verbintenis met Petro Nel, een van die niggies wat so wreed verkrag en vermoor is. “Ek en Petro is regte niggies. Sy was my pa se broer se dogter,” vertel sy.

 

 

Read more …Niggie praat haar hart uit oor “Niggies”

Klerksdorp Record, Klerksdorp - The Department of Petroleum and Mineral Resources has published the official fuel price adjustments that took effect on Wednesday April 2. 

Petrol 93 is 58 cents cheaper, petrol 95 is 72 cents cheaper, diesel 0,05% (wholesale) 84 cents cheaper, diesel 0,005% (wholesale) 86 cents cheaper, illuminating paraffin (wholesale) 82 cents cheaper and LPGAS 79 cents cheaper.

Other changes
* During his March Budget speech, the Minister of Finance announced that the Fuel Levy on petrol and diesel will remain the same at 396.00 c/l and 384 c/l, respectively, while the Road Accident Fund (RAF) Levy on both petrol and diesel will remain at 218.00 c/l.
* However, the carbon fuel levy increased by 3.00 c/l to 14c/l for petrol and 17c/l for diesel and the fuel levies increased to 399.00 c/l on petrol and 387.00 c/l on diesel with effect from April 2. The slate levy remains unchanged at zero cents per litre in the price structures of petrol and diesel.
* Prices at the pump: 93 petrol is R21.51/liter; 95 petrol R21.62; diesel 0,05% R19.32; diesel 0,005% R19.35; illuminating paraffin R13.36 and LPGAS (per kg) R37.77. 

More Articles …