Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

School News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Osego Ramohlabi van Laerskool Goudkop het nou al ‘n paar nuwe rekords opgestel in byna elke atletiekbyeenkoms waaraan hy sover die jaar deelgeneem het. Die vinnige buksie het nog ‘n nuwe rekord in die 80m vir seuns o/7 opgestel by die APO byeenkoms wat op Vrydag 9 Februarie by KHS gehou is.