Laerskool Saamtrek se hokkiebokkies is uitbundig nadat hulle die Klerksdorp liga gewen het. Op die foto is (voor) Camiya Crous (onderkaptein), Larissa Lambrechts, Declynne da Silva, Miane Schutte (kaptein), Izelle Scholtz, Margaux van Heerden, Aleksia Demetriou, (agter) Fene Combrink, Lara de Kock, Luzya Reynders, Anri Kruger, Dallas Noble (afrigter), Jeani Botha, Olivia Steyn en Mikayla Bosch. Die eerstespan en die o/13 B-span wat naaswenners in die liga is, neem volgende week deel aan die Potch skole se uitspeelrondtes.
Elf landloopatlete van Laerskool Saamtrek is gekies om Sentraal Noordwes te verteenwoordig by die SA Kampioenskappe wat die naweek op Middelburg gehou word. Op die foto is (voor) Karmi van der Westhuizen, Dietrich Adlam, Bryan King, (tweede ry) Theuns Visser, Zane de Villiers, Stephan Fourie, Jühan Cronje, Lilika Fourie, Owen Wetdewich, Xavier Steenkamp, Clarise Koen, Zu-May van der Berg, (agter) Darius Pretorius, Ruard Boshoff, Klara Venter, Larissa Lambrechts, Declynne da Silva, Brian van Heerden, Ilané van Heerden, Estian le Roux en Landon da Silva. Johannes van Heerden was afwesig met die neem van die foto.
Samies presteer
Typography
- Smaller Small Medium Big Bigger
- Default Helvetica Segoe Georgia Times
- Reading Mode