Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

School News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Twee landloop-atlete van Hoërskool Schoonspruit het op 23 Augustus deelgeneem aan die Noordwes landloopkampioenskap in Potchefstroom. Hein van Wyk (links) behaal ‘n 10de plek in sy 6km wedloop en Duncan Fritz eindig 13de in sy 8km wedloop. Albei atlete se tye kwalifiseer hulle om aan die SA-landloopkampioenskap deel te neem wat op 6 September in Middelburg, Mpumalanga plaasvind.